Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lem
lem [boodskap #131555] Sa, 13 Junie 2020 15:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Verskillende lemme.
Verskillende lemme.
lem
Afbreking: lem


Selfstandige naamwoord: lem
Meervoud: lemme
Verkleinwoord: lemmetjie
Meervoud van verkleining: lemmetjies

Betekenis:
• Die skerp snykant van 'n mes.

Gebruik:
• Die mes se lem het van die hef afgebreek.

Vertaling:
Engels: blade, knife‐blade
Nederlands: lemmet, blad


Werkwoord: lem
Verlede tyd: het gelem

Betekenis:
• Met 'n mes steek.

Gebruik:
• Die polisie is op soek na 'n man wat sy buurman na bewering gelem het.

Afgelei:
• doodgelem

Vertaling:
Engels: to stab, jab, poke
Nederlands: steken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lemmetjie
Volgende onderwerp: knyp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 22:33:47 MGT 2024