lemmetjie [boodskap #131554] |
Sa, 13 Junie 2020 15:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lemmetjie
Afbreking: lem•me•tjie
Selfstandige naamwoord: lemmetjie
Meervoud: lemmetjies
Betekenis:
• 'n Groen sitrusvrug (Citrus aurantifolia), verwant aan die suurlemoen, met 'n soet smaak en 'n bitter pulp.
• 'n Klein lem.
Gebruik:
• 'n Suurlemoen het 'n geel skil en suur smaak, terwyl 'n lemmetjie 'n groen skil en soet smaak het.
• Ek het myself met 'n lemmetjie gesny.
Afgelei:
• lemmetjiebome
• lemmetjieboom
• lemmetjiegroen
• lemmetjiesap
Vertaling:
Engels: lime
Nederlands: limoen, lemmetje, limmetje
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|