makietie [boodskap #131553] |
Sa, 13 Junie 2020 14:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
makietie
Afbreking: ma•kie•tie
Selfstandige naamwoord: makietie
Meervoud: makieties
Betekenis:
• 'n Fees of partytjie.
Gebruik:
• Ons gaan 'n groot makietie hou as ek 21 word.
Verwant:
• feesviering
• fuif
• geselligheid
• herdenking
• karnaval
Vertaling:
Engels: celebration
Nederlands: feestje, partij
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|