swakheid [boodskap #131548] |
Vr, 12 Junie 2020 07:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
swakheid
Afbreking: swak•heid
Selfstandige naamwoord: swakheid
Meervoud: swakhede
Verkleinwoord: swakheidjie
Meervoud van verkleining: swakheidjies
Betekenis:
• Die toestand van swak en kragteloos wees; futloosheid.
• 'n Gebrek of fout.
Gebruik:
• Van swakheid word soms misbruik gemaak.
• Elke mens het sy swakhede.
Vertaling:
Engels: weakness, frailty
Nederlands: zwakheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|