Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » luidkeels
luidkeels [boodskap #131546] Do, 11 Junie 2020 19:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
luidkeels
Afbreking: luid•keels
Samestelling: luid + keel + -s


Byvoeglike naamwoord: luidkeels
Attributief: luidkeelse

Betekenis:
• Hard, met aansienlike stemverheffing.

Gebruik:
• Sy het luidkeels vir al die grappe gelag.
• Hy het luidkeels in die stort gesing.

Sinoniem:
• hardop
• lawaaierig
• luidrugtig

Vertaling:
Engels: with a loud voice, at the top of one's voice
Nederlands: luidkeels

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: weghol
Volgende onderwerp: sitplek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 22:37:19 MGT 2024