Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » weghol
weghol [boodskap #131545] Do, 11 Junie 2020 18:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
weghol
Afbreking: weg•hol
Samestelling: weg + hol


Werkwoord: hol weg, weghol
Verlede tyd: het weggehol

Betekenis:
• Vinnig te voet verdwyn.

Gebruik:
• Hy het geskrik en probeer weghol.

Sinoniem:
• weghardloop

Afgelei:
• wegholbrand
• wegholhysbak
• wegholinflasie
• wegholklimaatsverandering
• wegholler
• weghollokomotief
• wegholoorwinning
• wegholperd
• wegholpolitiek
• wegholpryse
• wegholsege
• wegholspoed
• wegholsukses
• wegholstoomtrein
• wegholtreffer
• wegholtrein
• wegholtrok
• wegholveldbrand
• wegholvoertuig
• wegholvragmotor
• wegholvuur

Vertaling:
Engels: to run away
Nederlands: weghollen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: huilerig
Volgende onderwerp: luidkeels
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 22:36:09 MGT 2024