Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » huilerig
huilerig [boodskap #131544] Do, 11 Junie 2020 15:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
huilerig
Afbreking: hui•le•rig


Byvoeglike naamwoord: huilerig
Vergrotende trap: huileriger
Oortreffende trap: huilerigste
Attributief: huilerige

Betekenis:
• Maklik en baie aan die huil gaan.

Gebruik:
• Die baba is huilerig en geïrriteerd.

Sinoniem:
• grenserig
• tjankerig

Afgelei:
• huilerigheid

Vertaling:
Engels: weepy, tearful, whiny, whimpering
Nederlands: huilerig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: feil
Volgende onderwerp: weghol
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 22:30:53 MGT 2024