Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vonds
vonds [boodskap #131541] Do, 11 Junie 2020 15:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vonds
Afbreking: vonds


Selfstandige naamwoord: vonds
Meervoud: vondse
Verkleinwoord: vondsie
Meervoud van verkleining: vondsies

Betekenis:
• 'n Groot ontdekking; iets wat met goeie geluk gevind is.

Gebruik:
• Frederick Wells, wat die Cullinan-diamant gevind het, het 'n beloning van ₤2000 vir sy vonds ontvang.

Homofoon:
• fonds (geld wat vir ’n bepaalde doel byeengebring word)

Vertaling:
Engels: find, discovery
Nederlands: vondst

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: draakstekery
Volgende onderwerp: fonds
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 22:27:53 MGT 2024