Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » draakstekery
draakstekery [boodskap #131540] Do, 11 Junie 2020 15:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
draakstekery
Afbreking: draak•ste•ke•ry


Selfstandige naamwoord: draakstekery
Meervoud:

Betekenis:
• Die draak steek. 'n Gespot een gekskeerdery.

Gebruik:
• Ek geniet hulle draakstekery en tong in die kies gespot nogal baie.

Vertaling:
Engels: mockery, ridicule
Nederlands: draaksteekerij

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: doelgerig
Volgende onderwerp: vonds
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 22:32:19 MGT 2024