Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » doelgerig
doelgerig [boodskap #131539] Do, 11 Junie 2020 14:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
doelgerig
Afbreking: doel•ge•rig
Samestelling: doel + gerig


Byvoeglike naamwoord: doelgerig
Vergrotende trap: doelgerigter
Oortreffende trap: doelgerigste
Attributief: doelgerigte

Betekenis:
• Op die eindresultaat gefokus.

Gebruik:
• 'n Atleet wat aan die spele wil deelneem sal doelgerig en planmatig moet oefen.

Sinoniem:
• doelbewus
• vasberade

Antoniem:
• doelloos

Afgelei:
• doelgerigtheid

Vertaling:
Engels: goal orientated, purposeful
Nederlands: doelgericht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kwelpunt
Volgende onderwerp: draakstekery
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 22:37:32 MGT 2024