Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opgewondenheid
opgewondenheid [boodskap #131533] Wo, 10 Junie 2020 17:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
opgewondenheid
Afbreking: op•ge•won•den•heid


Selfstandige naamwoord: opgewondenheid
Meervoud:

Betekenis:
• Gevoelstoestand van opwinding en entoesiasme; vurige geesdrif en besieling.

Gebruik:
• Daar heers groot opgewondengeid oor die komende vakansie.
• Die kinders kan nie hul opgewondenheid beteuel nie.

Sinoniem:
• euforie

Vertaling:
Engels: excitement, exaltation, agitation
Nederlands: opgewondenheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kopskuif
Volgende onderwerp: tydig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 22:33:28 MGT 2024