stampvol [boodskap #131529] |
Wo, 10 Junie 2020 13:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stampvol
Afbreking: stamp•vol
Samestelling: stamp + vol
Byvoeglike naamwoord: stampvol
Attributief: stampvol, stampvolle
Betekenis:
• Baie vol; so vol dat mense of diere teen mekaar stamp.
Gebruik:
• Hulle het gesukkel om die stampvol stadion te verlaat.
Sinoniem:
• barstensvol
• boordensvol
• propvol
• tjok-en-blok vol
Vertaling:
Engels: crammed, packed, crowded, brimming, replete
Nederlands: stampvol
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|