deernis [boodskap #131525] |
Wo, 10 Junie 2020 10:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
deernis
Afbreking: deer•nis
Selfstandige naamwoord: deernis
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Diep meegevoel of medelye.
Gebruik:
• Om deernis aan 'n ander mens te bewys is 'n voorreg so oud soos die lewe self.
Sinoniem:
• empatie
• medelye
• meegevoel
• simpatie
Afgelei:
• deernisvol
• deerniswaardig
• deerniswekkend
Vertaling:
Engels: commiseration, compassion, pity
Nederlands: deernis
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|