spens [boodskap #131515] |
Di, 09 Junie 2020 09:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
spens
Afbreking: spens
Selfstandige naamwoord: spens
Meervoud: spense
Verkleinwoord: spensie
Meervoud van verkleining: spensies
Betekenis:
• 'n Ruimte waar mens kosvoorraad stoor.
Gebruik:
• Ouma kook konfyt om die voorraad in die spens aan te vul.
Sinoniem:
• voorraadkamer
Afgelei:
• spensbak
• spensdeur
• spenskas
• spensrak
Vertaling:
Engels: pantry
Nederlands: provisiekamer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|