uitstalling [boodskap #131506] |
Ma, 08 Junie 2020 21:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
uitstalling
Afbreking: uit•stal•ling
Samestelling: uitstal + -ing
Selfstandige naamwoord: uitstalling
Meervoud: uitstallings, uitstallinge
Verkleinwoord: uitstallinkie
Meervoud van verkleining: uitstallinkies
Betekenis:
• Iets sigbaar aan mense tentoonstel, dikwels met die doel om dit te verkoop.
Gebruik:
• 'n Uitstalling van Pierneef se skilderye kan by die Voortrekkermonument besigtig word.
Sinoniem:
• tentoonstelling
• vertoning
Vertaling:
Engels: exhibition, exposition, display
Nederlands: uitstalling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|