markplein [boodskap #131504] |
Ma, 08 Junie 2020 20:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
markplein
Afbreking: mark•plein
Samestelling: mark + plein
Selfstandige naamwoord: markplein
Meervoud: markpleine
Verkleinwoord: markpleintjie
Meervoud van verkleining: markpleintjies
Betekenis:
• Plek waar kleinbesighede hulle produkte uitstal en verkoop.
Gebruik:
• Die boere verkoop hulle produkte op die markplein.
Vertaling:
Engels: market square, marketplace
Nederlands: marktplein
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|