blaai [boodskap #131498] |
So, 07 Junie 2020 18:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
blaai
Afbreking: blaai
Werkwoord: blaai
Verlede tyd: het geblaai
Teenwoordige deelwoord: blaaiende
Betekenis:
• Die bladsy van 'n boek omslaan.
• Vlugtig 'n boek, tydskrif of webbladsy deurkyk; snuffel.
Gebruik:
• Blaai na bladsy 3.
• Ek blaai so bietjie deur die web.
Afgelei:
• blaaier
• deurblaai
• omblaai
• terugblaai
Vertaling:
Engels: to leaf through, turn over the pages
Nederlands: bladeren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|