solfanoot [boodskap #131493] |
Sa, 06 Junie 2020 15:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
solfanoot
Afbreking: sol•fa•noot
Samestelling: solfa + noot
Selfstandige naamwoord: solfanoot
Meervoud: solfanote
Betekenis:
• 'n Musiektoon, soos do, re, me, fa, so, la of te.
Gebruik:
• Die eerste solfanoot is "so" of "ut" (die "ut" het later "do" geword).
Vertaling:
Engels: sol-fa tone
Nederlands: solfège
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|