Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » volt
volt [boodskap #131484] Sa, 06 Junie 2020 09:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Alessandro Volta (1745-1827)
Alessandro Volta (1745-1827)
volt
Afbreking: volt


Selfstandige naamwoord: volt
Meervoud: volts

Betekenis:
• Die SI-basiseenheid van elektriese spanning (potensiaalverskil), aangedui met die simbool V.

Gebruik:
• Een volt is die verskil in elektriese potensiaal tussen twee punte in 'n geleier wanneer 'n elektriese stroom van een ampère een watt drywing lewer.

Afgelei:
• voltampère
• voltmeter

Vertaling:
Engels: volt
Nederlands: volt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: heuwel
Volgende onderwerp: wesp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 22:37:13 MGT 2024