Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » heuwel
heuwel [boodskap #131483] Vr, 05 Junie 2020 18:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Heuwel.
'n Heuwel.
heuwel
Afbreking: heu•wel


Selfstandige naamwoord: heuwel
Meervoud: heuwels
Verkleinwoord: heuweltjie
Meervoud van verkleining: heuweltjies

Betekenis:
• 'n Verhoging in die landskap, kleiner as 'n berg.

Gebruik:
• Rome is oorspronklik op sewe heuwels gebou.
• Jesus op die heuwel Golgota naby die stad Jerusalem gekruisig.

Sinoniem:
• bult
• hoogte
• koppie

Vertaling:
Engels: hill
Nederlands: heuvel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vlek
Volgende onderwerp: volt
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 22:32:40 MGT 2024