vlek [boodskap #131482] |
Vr, 05 Junie 2020 18:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vlek
Afbreking: vlek
Selfstandige naamwoord: vlek
Meervoud: vlekke
Verkleinwoord: vlekkie
Meervoud van verkleining: vlekkies
Betekenis:
• 'n Vuil kol.
• (figuurlik) Skande of smet.
Gebruik:
• Daar kom daai vlek op jou hemp vandaan?
• Dit is 'n vlek op sy goeie naam.
Sinoniem:
• kol
• klad
• merk
Afgelei:
• skandvlek
• vlekkeloos
• vlekloos
• vlekverwyderaar
• vlekverwydering
• vlekvry
Vertaling:
Engels: stain, smudge, blot, blemish, spot
Nederlands: vlek
Werkwoord: vlek
Verlede tyd: het gevlek
Betekenis:
• 'n Vuil kol maak.
• Oopsny om die binnegoed uit te haal.
Gebruik:
• Pasop rooiwyn vlek.
• Die kok vlek die vis en verwyder die derms.
Vertaling:
Engels: to stain, soil, smudge
Nederlands: vlekken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|