Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kortstondig
kortstondig [boodskap #131481] Vr, 05 Junie 2020 17:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kortstondig
Afbreking: kort•ston•dig


Byvoeglike naamwoord: kortstondig
Vergrotende trap: kortstondiger
Oortreffende trap: kortstondigste
Attributief: kortstondige

Betekenis:
• Met 'n kort duur.

Gebruik:
• Die lewe voel soms so kortstondig en onseker.

Sinoniem:
• momenteel
• nie-blywend
• tydelik
• verganklik
• vlugtig

Antoniem:
• chronies
• langdurig

Afgelei:
• kortstondigheid

Vertaling:
Engels: brief, short, short-lived
Nederlands: kortstondig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oorgevoelig
Volgende onderwerp: vlek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 22:39:24 MGT 2024