gholf [boodskap #131479] |
Vr, 05 Junie 2020 10:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gholf
Afbreking: gholf
Selfstandige naamwoord: gholf
Meervoud: –
Betekenis:
• Buitelugsport waar spelers (of spanne) 'n balletjie met gholfstokke 'n gaatjie in die grond moet slaan.
Gebruik:
• Gholf, in sy huidige vorm, word ten minste sedert 1257 in Nederland en sedert 1672 op Skotland se Musselburgh Links gespeel.
Afgelei:
• gholfbaan
• gholfbal
• gholfdag
• gholfjoggie
• gholfklub
• gholfstok
• gholfsak
• gholfskoen
• gholfspeler
Vertaling:
Engels: golf
Nederlands: golf
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|