oortuiging [boodskap #131465] |
Ma, 01 Junie 2020 20:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oortuiging
Afbreking: oor•tui•ging
Selfstandige naamwoord: oortuiging
Meervoud: oortuigings, oortuiginge
Verkleinwoord: oortuiginkie
Meervoud van verkleining: oortuiginkies
Betekenis:
• 'n Sterk mening of geloof in iets.
• Selfversekerd; kragdadig.
Gebruik:
• Die oortuiging dat die polisie eiehandig die moordkoers in die land kan oplos, is in wese 'n hallusinasie.
• Lewe met oortuiging!
Sinoniem:
• geloof
• mening
• versekerdheid
Antoniem:
• onsekerheid
Afgelei:
• geloofsoortuiging
• lewensoortuiging
• oortuigingsaksie
• oortuigingskrag
• oortuigingswerk
Vertaling:
Engels: belief; persuasion, conviction
Nederlands: overtuigen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|