fidusie [boodskap #131460] |
So, 31 Mei 2020 21:06 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
fidusie
Afbreking: fi•du•sie
Selfstandige naamwoord: fidusie
Meervoud: –
Betekenis:
• (verouderd) Gevoel dat iets of iemand aan verwagtinge sal voldoen.
Gebruik:
• Ons het geen fidusie in die stelsel nie.
Sinoniem:
• vertroue
• geloof
Verwant:
• fidusiêr
Vertaling:
Engels: confidence, faith, trust
Latyn: fiducia
Nederlands: fiducie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|