glinster [boodskap #131457] |
So, 31 Mei 2020 17:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
glinster
Afbreking: glin•ster
Werkwoord: glinster
Verlede tyd: het geglinster
Betekenis:
• Helder en bewegende lig uitstraal of weerspieël.
Gebruik:
• En die verstandiges sal glinster soos die glans van die uitspansel, en die wat baie tot regverdigheid lei, soos die sterre vir ewig en altoos. [Daniël 12:3]
Sinoniem:
• blikker
• flikker
• skitter
• tintel
Verwant:
• glinstering
• glinsterstof
Vertaling:
Engels: to glint, glitter, sparkle
Nederlands: glinsteren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|