sportbyeenkoms [boodskap #131456] |
So, 31 Mei 2020 13:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sportbyeenkoms
Afbreking: sport•by•een•koms
Samestelling: sport + byeenkoms
Selfstandige naamwoord: sportbyeenkoms
Meervoud: sportbyeenkomste
Verkleinwoord: sportbyeenkomsie
Meervoud van verkleining: sportbyeenkomsies
Betekenis:
• Geleentheid waar mense byeenkom om sport te beoefen of dit te aanskou.
Gebruik:
• Tydens die vriendskaplike sportbyeenkoms tussen die skole kon leerders deelneem aan gewigstoot, hoogspring, verspring, asook kort en langafstand resies.
Hiponiem:
• atletiekbyeenkoms
• boksbyeenkoms
• rugbybyeenkoms
• sokkerbyeenkoms
Vertaling:
Engels: athletic meeting
Nederlands: sportbyeenkoms
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|