salm [boodskap #131453] |
Sa, 30 Mei 2020 17:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
salm
Afbreking: salm
Selfstandige naamwoord: salm
Meervoud: salms
Verkleinwoord: salmpie
Meervoud van verkleining: salmpies
Betekenis:
• 'n Vis van die familie Salmonidae met pienk-oranje vleis, waarvan daar verskeie spesies is.
Gebruik:
• Salms word in die Atlantiese en Stille Oseane aangetref, asook in die Groot Mere van Noord-Amerika en ander landbegrensde mere.
Spreekwoord:
• Die neusie van die salm. [Die lekkerste gedeelte.]
Afgelei:
• salmbevolking
• salmpienk
• salmvangs
Vertaling:
Engels: salmon
Nederlands: zalm
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|