tollie [boodskap #131441] |
Vr, 29 Mei 2020 19:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tollie
Afbreking: tol•lie
Selfstandige naamwoord: tollie
Meervoud: tollies
Betekenis:
• 'n Jong os; gekastreerde bulkalf.
• (plat) Die manlike orgaan.
Gebruik:
• Beesvleis kan van koeie, bulle, verse, tollies of osse verkry word.
Vertaling:
Engels: young ox, tollie, bullock
Nota:
• Van Zoeloe, ithole ("kalf").
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|