klong [boodskap #131438] |
Vr, 29 Mei 2020 14:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
klong
Afbreking: klong
Selfstandige naamwoord: klong
Meervoud: klonge, klongs
Verkleinwoord: klonkie (klongetjie)
Meervoud van verkleining: klonkies
Betekenis:
• 'n Jong seun.
Gebruik:
• Wie se klong is jy?
• Armand, Steve se klong, wil in sy pa se voetspore volg.
Sinoniem:
• kleinjong
Vertaling:
Engels: joung boy
Nederlands: kleine jongen
Nota:
• Sametrekking van klein en jong. [Etimologiewoordeboek van Afrikaans]
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|