Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kokon
kokon [boodskap #131394] Ma, 25 Mei 2020 16:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Oopgesnyde kokon.
'n Oopgesnyde kokon.
kokon
Afbreking: ko•kon


Selfstandige naamwoord: kokon
Meervoud: kokons
Verkleinwoord: kokonnetjie
Meervoud van verkleining: kokonnetjies

Betekenis:
• Syagtige omhulsel wat 'n papie beskerm; die oorgangsvorm tussen larwe en volwasse insekte.

Gebruik:
• Sy word van die kokon van die sywurm vervaardig.

Vertaling:
Engels: cocoon
Nederlands: cocon

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: derm
Volgende onderwerp: vrank
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 22:22:52 MGT 2024