Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » akkedis
akkedis [boodskap #131391] Ma, 25 Mei 2020 12:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Akkedisse
Akkedisse
akkedis
Afbreking: ak•ke•dis


Selfstandige naamwoord: akkedis
Meervoud: akkedisse
Verkleinwoord: akkedissie
Meervoud van verkleining: akkedissies

Betekenis:
• Reptiel met vier kort pootjies en 'n lang stert uit die orde van skubreptiele (Squamata).

Gebruik:
• Die meeste akkedisse is groen tot bruin van kleur en het 'n afgeplatte liggaam met 'n duidelik onderskeibare kop, stert en goed ontwikkelde pote.

Afgelei:
• nagakkedis
• reusegordelakkedis
• slangakkedis
• stinkakkedis
• wurmakkedis

Vertaling:
Engels: lizard
Nederlands: hagedis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: winterslaap
Volgende onderwerp: blas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 22:27:43 MGT 2024