Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » winterslaap
winterslaap [boodskap #131390] Ma, 25 Mei 2020 11:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Vlermuise tydens hulle winterslaap.
Vlermuise tydens hulle winterslaap.
winterslaap
Afbreking: win•ter•slaap
Samestelling: winter + slaap


Selfstandige naamwoord: winterslaap
Meervoud: winterslape
Verkleinwoord: swinterslapie
Meervoud van verkleining: winterslapie

Betekenis:
• 'n Toestand van inaktiwiteit en hipotermie by sommige warmbloedige diere in die wintermaande.

Gebruik:
• Omdat Suid-Afrika nie sulke strawwe winters het nie, het ons nie diere wat werklik in 'n winterslaap oorgaan nie.

Sinoniem:
• hibernasie
• oorwintering

Antoniem:
• somerslaap

Vertaling:
Engels: hibernation
Nederlands: winterslaap

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: somerslaap
Volgende onderwerp: akkedis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 22:23:17 MGT 2024