keps [boodskap #131380] |
So, 24 Mei 2020 14:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
keps
Afbreking: keps
Selfstandige naamwoord: keps
Meervoud: kepse
Verkleinwoord: kepsie
Meervoud van verkleining: kepsies
Betekenis:
• 'n Hoofdeksel met 'n harde sondak aan die voorkant.
Gebruik:
• Dis goeie maniere om jou keps af te haal as jy in 'n gebou instap.
Sinoniem:
• pet
Vertaling:
Engels: cap
Nederlands: pet
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|