skare [boodskap #131379] |
So, 24 Mei 2020 13:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skare
Afbreking: ska•re
Uitspraak: /ˈskɑː.rə/
Selfstandige naamwoord: skare
Meervoud: skares
Verkleinwoord: skaretjie
Meervoud van verkleining: skaretjies
Betekenis:
• 'n Massa mense bymekaar; swetterjoel individue; menigte persone.
Gebruik:
• 'n Skare mense het vir die vertoning opgedaag.
Wisselvorm:
• skaar (digterlik)
Sinoniem:
• menigte
• horde
• swetterjoel
• toeloop
Afgelei:
• blitsskare
• heerskare
• kitsskare
• leërskare
• skarebeheer
Vertaling:
Engels: crowd, multitude, throng
Nederlands: schare
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|