Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » flous
flous [boodskap #131362] Sa, 23 Mei 2020 08:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
flous
Afbreking: flous


Werkwoord: flous
Verlede tyd: het geflous

Betekenis:
• Bedrieg of mislei; om die bos lei.

Gebruik:
• Maar daar is natuurlik ook verskillende ander vernuftige maniere waarop insekte hul roofvyande flous.

Sinoniem:
• bedrieg
• fop
• kul
• mislei
• uitoorlê
• uitvang

Vertaling:
Engels: to deceive, let down
Nederlands: flous

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: foei
Volgende onderwerp: gaap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 22:22:38 MGT 2024