Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sang
sang [boodskap #131359] Vr, 22 Mei 2020 15:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Sanger wat sing.
'n Sanger wat sing.
sang
Afbreking: sang
Uitspraak: /sɑŋ/


Selfstandige naamwoord: sang
Meervoud:

Betekenis:
• Die handeling van sing; uitvoering van 'n lied; sangkuns.
• Dit wat gesing word; lied; gesang; sangstuk.

Gebruik:
• Hy het onderrig in sang en musiek ontvang.
• Die sang is deur dialoë afgewissel.

Spreekwoord:
• Baie note op jou sang hê. [Vol fiemies, bestellings wees; veeleisend wees.]

Hiponiem:
• dreunsang
• lofsang
• minnesang
• samesang
• swanesang
• volksang

Afgelei:
• sangpaar
• sangskool
• sangstem

Vertaling:
Engels: singing; song
Nederlands: zang; gezang

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: minnesang
Volgende onderwerp: gesang
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 22:23:59 MGT 2024