flink [boodskap #131357] |
Do, 21 Mei 2020 19:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
flink
Afbreking: flink
Byvoeglike naamwoord: flink
Vergrotende trap: flinker
Oortreffende trap: flinkste
Attributief: flink, flinke
Betekenis:
• Lewendig en vol lewenslus; fluks; energiek; rats.
• Aansienlik; ruim; groot.
Gebruik:
• Sy stap flink in die pad af terwyl haar brak voor haar uitdraf.
• Die huis het 'n flink som gekos.
afgelei:
• flinkheid
Vertaling:
Engels: brisk, lively, spirited, energetic; considerable
Nederlands: flink
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|