erfstuk [boodskap #131356] |
Do, 21 Mei 2020 19:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
erfstuk
Afbreking: erf•stuk
Samestelling: erf + stuk
Uitspraak: /erfstuk/
Selfstandige naamwoord: erfstuk
Meervoud: erfstukke
Verkleinwoord: erfstukkie
Meervoud van verkleining: erfstukkies
Betekenis:
• 'n Kosbare item wat deur oorerwing van generasie na generasie oorgegee is.
Gebruik:
• Die staanhorlosie is 'n erfstuk van my oupa.
Vertaling:
Engels: inheritance
Nederlands: erfstuk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|