nakind [boodskap #131345] |
Wo, 20 Mei 2020 16:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
nakind
Afbreking: na•kind
Samestelling: na + kind
Selfstandige naamwoord: nakind
Meervoud: nakinders
Verkleinwoord: nakindjie
Meervoud van verkleining: nakindjies
Betekenis:
• 'n Kind uit 'n tweede of latere huwelik, of 'n kind wat ná sy pa se dood gebore is.
Gebruik:
• Hy is 'n nakind en het vaderloos grootgeword.
Antoniem:
• voorkind
Vertaling:
Engels: after child
Nederlands: nakind
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|