verryk [boodskap #131342] |
Wo, 20 Mei 2020 11:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verryk
Afbreking: ver•ryk
Werkwoord: verryk
Verlede tyd: het verryk
Betekenis:
• Ryker maak of laat word.
Gebruik:
• Wie arm mense verontreg om homself te verryk, of vir die rykes geskenke gee, sal self in armoede verval. [Spreuke 22:16]
Antoniem:
• verarm
Vertaling:
Engels: to enrich
Nederlands: verrijken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|