kwessie [boodskap #131330] |
Di, 19 Mei 2020 14:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kwessie
Afbreking: kwes•sie
Uitspraak: /ˈkvɛ.si/
Selfstandige naamwoord: kwessie
Meervoud: kwessies
Verkleinwoord: kwessietjie
Meervoud van verkleining: kwessietjies
Betekenis:
• 'n Saak of aangeleentheid.
Gebruik:
• Voedselsekuriteit is 'n kwessie wat dringend aangespreek moet word.
Afgelei:
• geloofskwessie
• geslagskwessies
• kerkkwessie
• rassekwessie
• taalkwessie
• vertrouenskwessie
Vertaling:
Engels: matter, question, issue
Nederlands: kwestie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|