Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tablet
tablet [boodskap #131326] Ma, 18 Mei 2020 20:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Tablet met wigskrif.
'n Tablet met wigskrif.
'n Tablet.
'n Tablet.
tablet
Afbreking: ta•blet


Selfstandige naamwoord: tablet
Meervoud: tablette
Verkleinwoord: tabletjie
Meervoud van verkleining: tabletjies

Betekenis:
• Plat rekenaar met raakskerm; tabletrekenaar.
• Farmakologiese formaat vir geneesmiddels; pil.
• Klei- of kliptafel waarop iets gegraveer is.

Gebruik:
• Laai asseblief die toepassing op my tablet.
• Neem een tablet saam met ete.
• Die vroegste vermelding van die stad Babilon is in 'n tablet uit die 23ste eeu v.C.

Afgelei:
• bruistablet
• kleitablet
• voedseltablet
• vitaminetablet

Vertaling:
Engels: tablet
Nederlands: tablet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kruiwa
Volgende onderwerp: padkaart
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 22:28:13 MGT 2024