Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kruiwa
kruiwa [boodskap #131325] Ma, 18 Mei 2020 18:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Kruiwa.
'n Kruiwa.
kruiwa
Afbreking: krui•wa


Selfstandige naamwoord: kruiwa
Meervoud: kruiwaens
Verkleinwoord: kruiwaentjie
Meervoud van verkleining: kruiwaentjies

Betekenis:
• 'n Vragvoertuig met een wiel en twee handvatsels wat ontwerp is om goedere op te laai en rond te stoot.

Gebruik:
• 'n Kruiwa is handig om goedere wat te swaar is om gedra te word tussen punte te verskuif.

Afgelei:
• kruiwaresies
• kruiwawiel

Vertaling:
Engels: wheelbarrow
Nederlands: kruiwagen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kobra
Volgende onderwerp: tablet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 22:24:42 MGT 2024