Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » erratum
erratum [boodskap #131320] Ma, 18 Mei 2020 17:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
erratum
Afbreking: er•ra•tum


Selfstandige naamwoord: erratum
Meervoud: errata

Betekenis:
• Regstelling van 'n gepubliseerde teks; drukfout; setfout.

Gebruik:
Erratum vir Vraag 12 word in u studiebrief verskaf.

Vertaling:
Engels: errata
Nederlands: erratum

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eksekuteur
Volgende onderwerp: fregat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 22:22:17 MGT 2024