eksekuteur [boodskap #131319] |
Ma, 18 Mei 2020 16:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eksekuteur
Afbreking: ek•se•ku•teur
Selfstandige naamwoord: eksekuteur
Meervoud: eksekuteurs, eksekuteure
Verkleinwoord: eksekuteurtjie
Meervoud van verkleining: eksekuteurtjies
Betekenis:
• Persoon wat benoem word om die administrasie van 'n boedel te behartig.
Gebruik:
• Die testateur nomineer normaalweg 'n eksekuteur in sy testament.
Sinoniem:
• beredderaar
Antoniem:
• eksekutrise (vroulik)
Afgelei:
• eksekuteurskamer
• eksekuteurskap
Vertaling:
Engels: executor
Nederlands: executeur, beredderaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|