bekering [boodskap #131315] |
Ma, 18 Mei 2020 15:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bekering
Afbreking: be•ke•ring
Selfstandige naamwoord: bekering
Meervoud: bekeringe
Betekenis:
• Die handeling van bekeer; die oorgang van iemand na 'n bepaalde geloof.
Gebruik:
• Hoe bekeer ek my tot Christenskap?
Afgelei:
• bekeringsarbeid
• bekeringswerk
• bekeringsywer
Vertaling:
Engels: religious conversion
Nederlands: bekering
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|