eelt [boodskap #131312] |
So, 17 Mei 2020 20:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eelt
Afbreking: eelt
Selfstandige naamwoord: eelt
Meervoud: eelte
Betekenis:
• Harde verdikking van die vel as gevolg van wrywing of langdurige druk, veral op die hande en voete.
Gebruik:
• Die aanwending van wit asyn is 'n beproefde raat vir eelte op die voete.
Sinoniem:
• kallus
Afgelei:
• eeltagtig
Vertaling:
Engels: callus, hard flesh
Nederlands: eelt
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|