elektron [boodskap #131301] |
So, 17 Mei 2020 14:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
elektron
Afbreking: e•lek•tron
Selfstandige naamwoord: elektron
Meervoud: elektrone
Verkleinwoord: elektrontjie
Meervoud van verkleining: elektrontjies
Betekenis:
• Subatomiese deeltjie met 'n negatiewe lading wat om 'n atoom se kern sirkel.
Gebruik:
• Elektrisiteit is die vloei van elektrone in 'n geleidraad.
Afgelei:
• elektronika
• elektronvolt
• elektronskil
• elektronvangs
• elektronkonfigurasie
• elektronegatiwiteit
Verwant:
• neutron
• proton
• positron
Vertaling:
Engels: electron
Nederlands: elektron
Nota:
• Van elektr(ies) + (i)on
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|