Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitsonderlik
uitsonderlik [boodskap #131299] So, 17 Mei 2020 11:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitsonderlik
Afbreking: uit•son•der•lik


Byvoeglike naamwoord: uitsonderlik
Vergrotende trap: uitsonderliker
Oortreffende trap: uitsonderlikste
Attributief: uitsonderlike
Partitief: uitsonderliks

Betekenis:
• Wat nie alledaags of gewoon is nie.

Gebruik:
• Hy het daarmee 'n uitsonderlike prestasie gelewer.

Sinoniem:
• buitengewoon
• voortreflik

Afgelei:
• uitsonderlikheid

Vertaling:
Engels: exceptional
Nederlands: uitzonderlijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pilaar
Volgende onderwerp: embrio
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 22:33:06 MGT 2024